Welkom op my Webwerf. Hier wys ek jou my gepubliseerde boeke, en praat ek oor boeke wat nog in die werkswinkel is, en oor ander wat nog in die prutpot aan die kook is. Klik op my kwakkie om my Amazon Skrywersblad te besoek. Klik op hierdie skakel om ons Afrikaanse skrywerswerf, http://Hasepad.com te besoek.
Die gate in kant maak dit net sterker
… en mooier
