Kant – ‘n Toneelstuk uit die Anglo-Boereoorlog

Kant – ‘n Toneelstuk uit die Anglo-Boereoorlog

Kant – ‘n Toneelstuk uit die Anglo-Boereoorlog

Die koue en honger en die vernedering om in 'n kamp gestop te word was erg genoeg. En nou is Jackie swanger.

Jackie en haar skoonma word deur die Kakies in een van hulle sweeps opgevang en in 'n kamp gestop. Janmaar, wat 'n bietjie snaaks in die kop is, en sy ma is ook daar. Maar Janmaar se pa is nie op kommando nie. Daar is 'n gerug dat hy 'n National Scout is. 'n Hensopper.
Jackie en haar skoonmoeder, en Janmaar en sy heethoofdige ma word saam in 'n tent gestop. Asof daar nie reeds genoeg ellende is nie …

Order Now!
Order Now
Buy from Amazon Kindle
Buy from Amazon
About the Book
Details
Author:
Genre: Drama
Tag: Afrikaans
Publisher: Hasepad Uitgewers
Publication Year: 2019
Format: Sagteband
Length: 137 pages
ASIN: B084DG32RV
ISBN: 9798609461599
List Price: 5.99
eBook Price: 3.99
Sign up for Updates
About the Author
Gerhard Venter (Afrikaans)

Dit was altyd Gerhard Venter se hartewens om voltyds te kan skryf. Toe kry hy kroniese rugpyn en verloor sy werk; voltooi ’n meestersgraad in Teologie aan Emory Universiteit; gaan woon op ’n klein plasie in Noordoos Georgia, omring deur kleinkinders en ander plaasdiere — en dis of die Almagtige vir hom sê: “Oukei, skryf nou!”

Gebore en getoë in Suid-Afrika, het Gerhard sy skryfloopbaan in die vroeë tagtigs begin met sy gewilde Springbok Radio storie, Basis Bravo. Hy het verskeie kortverhale in die Huisgenoot gepubliseer, en 'n radiodrama, Vrydag Gaan Ek States Toe, geskryf. Drie van sy toneelstukke is by R.A.U. opgevoer. Hier in die V.S.A. het hy 'n meestersgraad in Teologie verwerf en drie Christelike nie-fiksieboeke geskryf. Hy het sopas 'n 400-bladsy roman, Yesu's Baboon, voltooi. Tans is Gerhard besig om Yesu's Baboon in Afrikaans te vertaal, en 'n nuwe reeks avontuurboekies in die tradisie van Rooi Jan, Oloff die Seerower en Die Swart Luiperd te begin skryf. Gerhard woon in die voetheuwels van die Appalachians op 'n klein plasie saam met sy vrou, kinders, en kleinkinders. Hy skryf deesdae voltyds.

Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."
Share:
Gerhard Venter

Author: Gerhard Venter

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *