Is jy lus om nou en dan 'n boodskappie van my af te kry oor hoe dit met my nuwe boeke gaan? Ek werk aan twee, drie, vier boeke op 'n slag (dis hoekom nie een klaarkom nie). § Ek is besig om Bobbejaan van Jesu teen die spoed van wit fisantgwano te probeer klaarmaak. § Ek werk soos 'n besetene aan Engel Harmse en die renosterhoring. § Ek is in die beplanningsfase van my volgende Groot Roman, Die Teutoberg Epistels. Word deel van my Lesersgroep, en ek sal jou saam met my op hierdie reis vat.
Vul net die vormpie hier langsaan in, en jy's deel van die reis.
Welcome! / Welkom!
Featured Book
Engel Harmse is miskien uitgewas as 'n speurder in Johannesburg. Maar hier in die Laeveld het hy 'n tweede kans.